Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "Verse" van N.P. van WYK LOUW
Uit "Verse" van N.P. van WYK LOUW [boodskap #21026] Vr, 12 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Uit: Verse
XXVI
NP van W Louw
("Tristia" 1962)

Duisend dogtertjies het ek
meisietjies met hellebaardjies
onder duisend naaldjies brand
sowat honderd duisend haardjies:

rooikop sit haar rooi voort:
staan soos Luther by haar kleurtjie:
rooibostee vir okseltjies
rooibaard-rooibaadjies op wag
rooi-van-deftig voor die deur -

swartkop het 'n ander plan
sluit met bloubaard 'n akkoord
koning? keiser? kapusyner?
skakelamptenaar in sybroek
snor-en-swartbaard voor die poort
Re: Uit "Verse" van N.P. van WYK LOUW [boodskap #21077 is 'n antwoord op boodskap #21026] Sa, 13 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 12 Feb 1999 20:21:58 GMT, wrote:
|
| Uit: Verse
| XXVI
| NP van W Louw
| ("Tristia" 1962)
|

Die ou tante kan ook maar lekker moedswillig wees as sy wil, né!
Vorige onderwerp: "Marilyn Monroe foto in blou" deur T.T. CLOETE
Volgende onderwerp: "Die Toring van Babel" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 17:32:16 MGT 2024